Meng VOERDOKTER regdeur die jaar in voere en lekke vir alle diere
Die verhaal van VOERDOKTER:
1 Diere lek vanself aan VOERDOKTER waar dit natuurlik in die veld voorkom en ontvang daardeur verskeie voordele.
2-5 Nou kan die boer gesonder diere, hoër vrugbaarheid en groei by sy kuddes op ‘n natuurlike manier bevorder deur VOERDOKTER by voer of lek in te meng.
Gesonder diere, hoër vrugbaarheid en groei kan nou met ‘n herlewingslandbou produk bereik word!
Kampioenboere regoor Suid-Afrika gebruik VOERDOKTER
Onder hulle is daar: Hardus Botha (Nasionale SA Vleismerino Kampioen); Meyer Bosman (gerespekteerde Vrystaatse melkboer); Nico Lerm (bekende Wes- Kaapse wildteler); Angus McIntosh (bekende Wes-Kaapse beesboer) en Die Van Pletzens (gerespekteerde Oos-Kaapse skaapboere).
VOERDOKTER is wetenskaplik
Hier is die harde feite:
Hierdie produk word in verskeie boeke deur wêreldbekende veeartse en voedingkundiges aanbeveel. Die voordele van hierdie produk is ook deur bekende universiteite bewys en in “peer-reviewed” wetenskaplike vaktydskrifte gepubliseer. Hierdie inligting kan op aanvraag besigtig word. VOERDOKTER is diatome en ‘n natuurlike produk.